-
Aston lake – ons eerste indrukke so paar jaar terug, was als behalwe goed. Ons het solidly geblank. Tot Desember toe ons genooi was om daar te gaan hengel. Ek moet eerlik wees, ons was baie skepties, maar dit het gou verander. Die visse het goed uitgekom, en mooi visse! Ek was baie beïndruk met dié dam & die kwaliteit vis wat uitkom.
Die byt…
1:02
CHRISTIAAN DE BEER, Raymano Venter and 2 others-
Well done Shorty
2
-
-
Vir Shorty en sy vriend, Juvan, was dit ñ groot voorreg om vir Christiaan & Raymano te ontmoet. Toe ons op pad terug huistoe is, het Shorty genoem dat hy graag meer met Legends legacy series se produkte wil hengel – veral omdat ons reeds ñ groot verskeidenheid van dié produkte besit.
Groot was Shorty se opgewondenheid toe ons besluit het om…
-
By Legends Pro Angling het Shortas met die legende in die hengelbedryf – Shaun Rusch gesels om meer uit te vind van sy produkte & wat hy vir die hengelbedryf kan bied.
Sy produkte is beskikbaar by Legends Pro Angling teen ongelooflike goeie pryse. Ons het ook gehoor dat Shaun so paar nuwe produkte eersdaags gaan launch en ons is opgewonde om…
2:27
-
Tydens die opening van Legends Pro Angling se nuwe winkel in Vanderbijlpark, het Shorty ons meer vertel van Barend & LC se nuwe produk op die mark – Catfish Candy.
Hierdie is baber aas wat reeds op ñ strop gelaai is vir jou. Jy haak dit aan jou voorslag & kies jou eie grootte sinker en laat wiel. Jy kry vis fillets of viskoppe om van te…
1:52
-
Ons het ñ draai gaan maak om Legends Legacy Series produkte op te tel, net betyds vir al ons fishing adventures wat voorlê. Ons is vrek opgewonde.
Natuurlik is hierdie van my gunstelling geure en ons kan nie wag om dit te gebruik nie.
Iets wat vir my uitstaan, is natuurlik Jack Sparrow – caramel / duiwelsdrek kombinasie wat baie vis lewer. Die…
- Load More