-
Ons het onlangs die voorreg gehad om ñ fondsinsameling vir Johandré Blom te hou, by Shack Fishing in Muldersdrift. Johandré het bekendheid verwerf nadat hy ñ krokodil aanval by Roodekoppies dam oorleef het, maar ongelukkig sy linker arm verloor het.
Hierdie oukie is ñ lekker knapie, wat vir Shorty op sy tone gehou het hoor! Min mense kan vir…
-
Leeuwkop… R30 per persoon (kinders onder 13 gratis)
Jy gaan babers vang tot jy nie meer kan nie… Van groot 6kg karpe tot klein 60g karpe – enige iets is moontlik.
Veilig soos kan kom, jy is immers in die middel van die tronk – access controlled, badkamer geriewe, so hier en daar ñ lekker koelteboom. Pick & Pay is net om die draai &…
-
Ons kry baie die vraag “Waar of hoe het HengelReise ontstaan?” En die eenvoudige antwoord is – Ons was moeg om vir verblyf te betaal wat amazing op die internet lyk, maar in realiteit totaal en al anders is… Toe begin ons reis, om vir mense te wys wat oorde bied, hoeveel dit kos, die tipes verblyf en dan natuurlik die belangrikste van als……
-