-
Die visse loop soos stroop by Vosrite Fishing Adventures.
Brutal met Badger het goed gewerk, asook Stillknoxx en Fusion. Hou gerus ons blad dop vir meer inligting oor die nuwe produkte.
0:22
-
𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 𝗲𝗻 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 𝗯𝗶𝗻𝗻𝗲𝗸𝗼𝗿𝘁 𝗯𝗲𝘀𝗸𝗶𝗸𝗯𝗮𝗮𝗿!
Ons loods eersdaags ons twee nuwe produkte – BADGER en STILLKNOXX.
Met ‘n hupstoot ‘Coconut’ en mildelike rooi en groen fluorosien, onderskeidelik, is hierdie dips ontwerp om vir jou ‘n visvang-voorsprong te gee en die visse te flous!
-
Dis dalk koud by die dam, maar Slammer Series is 𝘃𝘂𝘂𝗿𝘄𝗮𝗿𝗺!
Ivan hengel met die twee nuwe dips 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 en 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 en dis duidelik dat dié twee produkte ‘n raakhou slaan!
Ons vertel binnekort meer en hou ‘n ogie uit op ons Youtube kanaal waar hy binnekort gaan wys hoe om die produkte aan te wend.
#slammerseries #badger #stillknoxx #fishing
-
-
‘n Eenvoudige, maar effektiewe aasaanbieding vir Klipdrift dam.
Bullseye (banana) float
Zip Zip (pineapple) en Poacher (wintergreen) konsentraat op die bol.
0:31
- Load More