-
Begin van winter met n Mooirivier Hengelklub kompetisie somer by die gewilde ride or die Klipdriftdam.
Almal ken die dam vir sy moeilike / swaarhand van vis gee. Baie slaan geluk, maar daar is ook n handtjie vol wat gestraf word op die oewer.
Ek was gelukkig om 3 vis te verseker in die sak vir 7.38kg wat my ook in n 2de plek sit vir die dag.
Was…
-
Johan Els vertel meer oor sy klubkompetisie by Klipdrift dam:
Begin van winter met n Mooirivier Hengelklub kompetisie by die gewilde Klipdriftdam.
Ek was gelukkig om 3 vis te verseker in die sak vir 7.38kg wat my ook in n 2de plek sit vir die dag.
Was n baie mooi geseende dag wat ek kon spandeer met awesome hengelaars.
Aas vir die dag van…
-
Baie geluk aan ons #Slambassadors wat skoonskip gemaak het tydens Mooirivier Hengelklub se maandelikse klubkompetisie by Klipdrift dam.
Well done!
-
Ivan het Sondag ‘n Pro Mania gehengel by Klipdrift dam.
Met 6 vis, 9kg kry hy n algehele eerste plek. Hy het ook kans gehad om #SlammerSeries se twee nuwe dips te toets onder moeilike omstandighede. Ons vertel eersdags meer oor ons nuwe dips…
-
𝗡𝗼𝗲𝗺 𝗵𝗼𝗺 𝘀𝗼𝗺𝗺𝗲𝗿 𝗚𝗮𝘄𝗶𝗲 𝗚𝗿𝗮𝘀𝗸𝗮𝗿𝗽!
Gawie van Wyk het deelgeneem aan SNW se tweede rondte van provinsiale proewe by Leeuplaas, Vaaldam.
Sy aasaanbieding vir die dag was Zip Zip en Hardehout op die bol. Sy hoekaas was ‘n harde Joker float met ‘Ivan se degie’. Oor die tydperk van die twee dae het hy gehengel op 75m en 85m.
Onder andere het hy daarin…
- Load More