-
Ek wil net n beroep doen op alle visvang oorde/oewers/resorts en enige iemand wat visvang produkte of kampeer toerusting verkoop, en wat sy besigheid/oewer wil bemark en adverteer op ons web blad http://www.Lekkervisvang.co.za om in verbinding te tree met my op WhatsApp 081 237 2741. Die web blad waar alles op een web blad is, en waar al die hengelaars land wyd jou oewer/resort of jou produk kan sien met kontak besonderhede. Daar is n pakket vir elkeen, en die kostes is amper verniet. Vir meer inligting stuur my net n WhatsApp op bogenoemde nommer.