-
Alle Eer aan Koning Jesus vir die talent, wat ñ voorreg om te kan hengel.
Promania Koppies Dam 17/18 Mei.
Saterdag 5 vis 7 kg (2de in my sone)
Sondag 16vis 14kg (1ste in my sone Alg 2de)
Dip kombenasies wat uitgestaan het:
1) Shozaloza/Deltaforce
2) Viking/Tracer
3) Victory/Deltaforce
4) Love/Shoshaloza
5) Braveheart/Deltaforce
Aas:
1) Harde geel anys float bo
2) Onder ñ singel kariba wurm met ñ Dracula cloudeez
Afstande:
55m
65m
125m
Aan my Borge weereens baie dankie vir julle ondersteuning.
Gys Pitzer Motoring vir betroubare wielie gaan kuier by hulle of soek hulle aanlyn.
Legends Legacy Series By Barend Breedt in jou sal ek vertou vir resultate.