-
HengelReise & VSG angling het bietjie Boshart se produkte op die proef gestel. En ons moet eerlik wees, dis goeie kwaliteit teen goeie pryse.
Die beste van als, is die feit dat jy dit ten volle kan custom. Jou kleur materiaal, zips, handvatsels, inners ens. Ons het katrolsakke tot ons eie spesifikasies laat maak, stoksakke, weigh-slings, unhooking mats ens…
Die unhooking mat het dual purpose vir my gehad, ek het geblank en dit maar as ñ sitplek gebruik 😂
Aangeheg is ñ kort video van so paar van hulle produkte wat ons gebruik om ons hengeltoeristing te beskerm.
1:44