-
Begin van winter met n Mooirivier Hengelklub kompetisie somer by die gewilde ride or die Klipdriftdam.
Almal ken die dam vir sy moeilike / swaarhand van vis gee. Baie slaan geluk, maar daar is ook n handtjie vol wat gestraf word op die oewer.
Ek was gelukkig om 3 vis te verseker in die sak vir 7.38kg wat my ook in n 2de plek sit vir die dag.
Was n baie mooi geseende dag wat ek kon spandeer met awesome hengelaars.
Aas vir die dag van Slammer Series
Poacher Concentrate
G-Six Concentrate
Plain yellow soft float
Vampire Oozer
In SA Poeier van Slammers geskud.
#slammerserieshengelsessie #slammerseries #slammers
Klipdrift Dam Hengelaars