• Profile photo of Slammer Series

      Slammer SeriesSubscriber posted an update

      3 weeks ago

      Johan Els vertel meer oor sy klubkompetisie by Klipdrift dam:

      Begin van winter met n Mooirivier Hengelklub kompetisie by die gewilde Klipdriftdam.

      Ek was gelukkig om 3 vis te verseker in die sak vir 7.38kg wat my ook in n 2de plek sit vir die dag.

      Was n baie mooi geseende dag wat ek kon spandeer met awesome hengelaars.

      Aas vir die dag van Slammer Series:

      Poacher Concentrate

      G-Six Concentrate

      Plain yellow soft float

      Vampire Oozer

      In SA Poeier van Slammers geskud.

      #slammerserieshengelsessie #slammerseries #slammers

      Klipdrift Dam Hengelaars

      Johan Els, Lourens De Jager and 3 others
      0 Comments