• By Legends Pro Angling het Shortas met die legende in die hengelbedryf – Shaun Rusch gesels om meer uit te vind van sy produkte & wat hy vir die hengelbedryf kan bied.

      Sy produkte is beskikbaar by Legends Pro Angling teen ongelooflike goeie pryse. Ons het ook gehoor dat Shaun so paar nuwe produkte eersdaags gaan launch en ons is opgewonde om te sien wat hy lewer.

      Shorty het die dag met groot manne in die bedryf skouers geskuur en die opgewondenheid was groot. Sy hoogtepunt van die dag? Om sy nuwe Legends legacy series hemp te ontvang, followers te ontmoet en met almal te gesels by die shopday.

      2:27

      VID-20250518-WA0108

      2:27

      Brendan Fernandes and CHRISTIAAN DE BEER
      0 Comments