• Tydens die opening van Legends Pro Angling se nuwe winkel in Vanderbijlpark, het Shorty ons meer vertel van Barend & LC se nuwe produk op die mark – Catfish Candy.

      Hierdie is baber aas wat reeds op ñ strop gelaai is vir jou. Jy haak dit aan jou voorslag & kies jou eie grootte sinker en laat wiel. Jy kry vis fillets of viskoppe om van te kies. Vacuum pack en gevries. Reg vir aksie. Gooi dit in jou koelerboks om seker te maak dit bly koud.

      Daar is soveel detail gegee aan dié produk, selfs die hoeke se punte is met ñ polistireen balletjie bedek om seker te maak dat die hoek nie deur die verpakking druk nie.

      1:52

      VID-20250518-WA0109

      1:52

      Hannes Carelse, Raymano Venter and Slammer Series
      0 Comments