-
Ons winter-hengelkompetisie gaan sy laaste maand in!!🐟🏆
Hengelaars, dit is nou of nooit! Ons winterkompetisie is amper verby en Augustus is jou laaste kans om in te skryf, jou vis te weeg en daardie wenplek te gryp!
🔥 Gratis Naweek verblyf – 4 Slaper Chalet (Buiteseisoen)
📸 Grootste vangs moet af neem word met gewig.
🏆 Wenner word die op ons FB blad aangekondig – 10 September’25
Moet dit nie misloop nie, kom vang daardie “monster-vis” en sit jou naam heelbo aan die “Leaderboard” !
Onthou asb, jou vis se gewig moet deel wees van jou foto!!!
Von Du Rust – Groete