• Hiermee nooi ek alle oewer eienaars uit om jou oewer/resort te kom adverteer/promote op die vinnige en groeiende webblad nl; http://www.Lekkervisvang.co.za Die webblad word deur al die hengelaars landswyd gebruik. Wanneer’ n hengelaar na n lekker visvangplek soek, wil hy/sy nie gaan rondsoek vir n plekkie nie. Die web blad gaan alle inligting aan die hengelaar verskaf wat hy nodig het, foto’s van die oewer, en van die vis wat daar gevang word, die oewer se kontak besonderhede en pin location om hom reguit na jou oewer toe te vat self watse aas en geure wat gaan werk. Alles op net een webblad. Kom ons vat hande saam en laat die webblad jou oewer na hoogtes lei. Dit vergemaklik ook die hengelaars se soektog na n lekker visvang oewer want alles is op een webblad. Kontak my vandag nog vir meer inligting. WhatsApp my by 081 237 2741 of, stuur my n E-Mail na; herman@lekkervisvang.co.za

      Ruan Boshoff, CHRISTIAAN DE BEER and Raymano Venter
      1 Comment