-
Hiermee nooi ek alle oewer eienaars uit om jou oewer/resort te kom adverteer/promote op die vinnige en groeiende web blad nl; http://www.lekkervisvang.co.za Die web blad word deur al die hengelaars landswyd gebruik. Wanneer n hengelaar na n lekker visvang plek soek wil hy/sy nie gaan rond soek vir n plekkie nie. Die web blad gaan alle inligting aan die hengelaar verskaf wat hy nodig het, foto’s van die oewer, en van die vis wat daar gevang word, die oewer se kontak besonderhede en pin location om hom reguit na jou oewer toe te vat self watse aas en geure wat gaan werk. Alles op net een web blad. Kom ons vat hande saam en laat die web blad jou oewer na hoogtes lei. Dit vergemaklik ook die hengelaars se soektog na n lekker visvang oewer want alles is op een web blad. Kontak my vandag nog vir meer inligting. WhatsApp my by 081 237 2741 of stuur my n E-Mail na; herman@lekkervisvang.co.za
l.facebook.com
Log into Facebook to start sharing and connecting with your friends, family, and people you know.