• Ons kry baie die vraag “Waar of hoe het HengelReise ontstaan?” En die eenvoudige antwoord is – Ons was moeg om vir verblyf te betaal wat amazing op die internet lyk, maar in realiteit totaal en al anders is… Toe begin ons reis, om vir mense te wys wat oorde bied, hoeveel dit kos, die tipes verblyf en dan natuurlik die belangrikste van als… Hoe is die Hengel daar.

      Volg ons vir opregte en eerlike terugvoering oor al die oorde wat ons besoek, en besluit dan self of jy jou hardverdiende geld daar wil spandeer. So maklik soos dit.

      HengelReise – Ons reis om jou te wys.

      Joshua Van Heerden, Seun Dreyer and 2 others
      0 Comments