• Ons was die skoolvakansie bietjie op toer in die KZN provinsie en het gebruik gemaak van die dienste van Stompie Koekemoer – ñ bekende gids in die Margate omgewing. Hy het ons geleer hoe om “traces” te maak, te “rig” en ons na al die lekker hengel spots toe gevat.

      Hierdie was vir my baie interessant – ñ kreef jig wat nie net kreef vang nie maar ook strepies en blacktail en nog meer. Die method agter dié jig word verduidelik deur ons gids.

      Oom Hannes in die agtergrond het selfs ñ kabeljou opgetel met so jig. Baie interessant om bietjie verskillende maniere van hengel te ervaar.

      1:34

      lv_0_20250714223434

      1:34

      Martin Koster, Andre Heymans and 8 others
      0 Comments