-
So gaan kuier ons vir Storm by flamingo bay gister.
Gegroet deur Storm soos hy is kry my spot met high hopes
So rukkie gesit sien storm kom daar verby hy stop by ons
Met al sy werkers agter op met n canoe nee daar is nette in die water
Hy is om oorkant toe gesukkel hy kom terug hy stop weer by my en die vrou .
Die man se moed is gebreek nee hy moet die boot in die water kry daai nette is 3 km lank
WFT regtig hy was heeldag besig om daai nette uit te haal al sy werk staan stil heel dag
Kerels as ek se daai boot is so swaar dat sy bakkie se clucth gebrand het om die boot uit te kry
Daai vis is so lank in daai nette dat hulle al begin vrot het
Hoe kan ons as hengelaar n verskil maak ?
Help as jy kan dis hartseer om te sien hoeveel vis in daai nette is dan dink jy waar gaan dit stop ons gaan binne kort tv kyk by die dam as dit so aan gaan