• GET HOOKED WITH REWARDS!!!

      Launching Augustus 2025.

      Ons is trots om saam met Hookd te werk om vir ons ongelooflike kliënte ‘n splinternuwe manier te bring om “Dankie” te sê.

      Ons nuwe Digitale Lojaliteitskaart is op pad!

      Om ons waardering vir julle volgehoue ondersteuning te wys, is ons opgewonde om hierdie nuwe kaart aan julle bekend te stel.

      1 Bespreking = 1 Stempel

      Versamel stempels en ontsluit GRATIS belonings

      Eenvoudig. Vinnig. Papierloos. ’n Opregte dankie vir jou lojaliteit.

      Of jy nou ’n lyn ingooi, ontspan of herinneringe maak — elke bespreking bring jou nader aan ’n beloning!

      Dankie dat jy deel is van ons avontuur.

      Bepreek by http://www.vondurust.co.za of whatsapp 0739427873

      @Ray @Vissie @christiaan

      Marius Niemann, Stephanus Van Zyl and 4 others
      0 Comments