• Ivan en Jp Kies het gaan hengel by Arrie se dam (Camping and Fishing). Hierdie dam is dalk klein, maar die visse wat daar rondswem is beslis nie en met 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 en 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 kon hul die groter visse aankeer.

      Ivan het sy nuwe gunsteling kombinasie – HoneyBadger (Badger en Brutal) op die proef gestel, asook Stillknoxx en Fusion.

      BABERSTOFFIE het soos oudergewoonte weer gehelp om ekstra proteïene in die water te kry.

      Rosanna Lombaard, Stephanus Van Zyl and 2 others
      0 Comments