• Ons kuier bietjie in KZN en bring ñ hele ander form van hengel vir julle – SOUTWATER hengel 🎣

      Shorty vang met sy HEEL EERSTE cast ñ SHAD en spog baie trots by al die locals dat hy ñ BASS gevang het 😂🎣

      Wat ñ legendariese oomblik was dit nie🔥😎

      Ramsgate/Margate en Shelly beach ⛱️ gaan nog baie van ons sien, saam met ervare gids – Stompie Koekemoer van KZN FISHING 👀⭐

      Martin Koster, Amelia De Beer and 6 others
      0 Comments