• Ivan takel die Vaalrivier, gewapen met die nuwe 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 en 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫.

      Sy beste kombinasies was Stillknoxx met Fusion op die een stok en Badger met Brutal op die ander stok. Die Badger / Brutal kombinasie doop hy sommer HoneyBadger en dié kombinasie lewer een na die ander mooi riviervis op.

      Vincent Van Der bank, Jakes Barnard and 6 others
      0 Comments