• Naand almal.

      Wil Net biekie raad vra oor winter hengel en die koue front wat oppad is .. ek en n paar pelle gaan volgende week biekie hengel op die vaal rivier viljoenskroon se kant toe maar die weer wys n koue front nou donderdag vrydag en saterdag. Ons ry sondag oggend vroeg water toe dan is is dit klaar weer heelwat warmer.. wil vra hoe byt vis na n koue front? Soos hoe lank na n koue front byt hulle weer mooi in die vaalrivier?

      Pieter jacobus Vandermerwe
      0 Comments