-
Ek het so bietjie gaan visvang by Von Du Rust Resort 2025/06/11 tot die 2025/06/12.
Wat n ongelooflike plek is dit nie, altyd skoon en netjies, en lewer altyd lekker groot vis op. Ek het n prag vis van 8kg gekry. Ek het vriende daar ontmoet, so bietjie raad gegee, en daar begin die mense sommer lekker vis vang. Hier is terug voer van gaste wat daar was. Julle moet die plek regtig gaan besoek, julle sal nie spyt wees nie. Gaan kyk op http://www.Lekkervisvang.co.za vir meer inligting en besprekings.
3:26