• Johan Van wykSubscriber posted an update

      2 weeks ago (edited)

      Ek dink die is die perfecte platforum

      Om dit onder die manne se aandag te bring

      Daai manne wat so by harties vis hou n oogie

      Daar is manne wat elke sondag bakkie vrag vis af laai in edevalle

      Ons werk mooi met die vis sit hulle terug sodat iemand ander hulle ook kan vang

      jy en jou vriend rape die dam

      Ek weet wie jy is jou kar reg alles

      Die regte mense is in kennis gestel

      Videos is gemaak van waar julle by die china restaurant af laai

      Sondag aand skop ek self jou wind uit

      Kerels die is nie reg nie klaar..

      Hoekom doen julle dit

      Of jy stop dit of ek maak julle famous.

      Jurie Venter and Martin Koster
      0 Comments