-
Slammer Series
posted an update
𝗡𝗼𝗲𝗺 𝗵𝗼𝗺 𝘀𝗼𝗺𝗺𝗲𝗿 𝗚𝗮𝘄𝗶𝗲 𝗚𝗿𝗮𝘀𝗸𝗮𝗿𝗽!
Gawie van Wyk het deelgeneem aan SNW se tweede rondte van provinsiale proewe by Leeuplaas, Vaaldam.
Sy aasaanbieding vir die dag was Zip Zip en Hardehout op die bol. Sy hoekaas was ‘n harde Joker float met ‘Ivan se degie’. Oor die tydperk van die twee dae het hy gehengel op 75m en 85m.
Onder andere het hy daarin geslaag om dié mooi graskarp van 9.65 kg aan te keer.
Welgedaan Gawie!