-
Jocelyn Keyter
posted an update
Dis altyd vir my ñ fees om mense te vang met die reuk van Game Time, maar dit bring vir my nóg meer blydskap om ñ muddie te vang met Game Time!! By die Vaaldam is Game Time ñ moet, veral op korter afstande wanneer jy daai muddies probeer teiken.
1:44