-
Goei dag almal ek kom soek julle raad wat dink julle sal werk die naweek by vaaldam met ons koue weer
Michaél Hahndiek, Martin Koster and Raymano Venter-
Johan ons het Saterdag by FLAMINGO Bay gevang met Legacy Series se nuwe dips Uyasisa wat n wit hot spice dip float en mielie is.
EN DIT WAS HOT. Baie vis gevang. Check ons videos uit.
Laat asb weet hoe dit gegaan het. Groete
3
-