-
Johan Van wyk
posted an update
6 days ago (edited)
Manne daar is die 15de november n komp by flamingo bay teen bate vir 3 ongelooflike Diere RESCUES
Kom en ondersteun hulle hulle het dit regtig nodig
Ek glo as n hengel gemeenskap kan ons n verskil maak
Die dames van die diere rescues doen baie goeie werk.
Hulle se nooit nee nie
Groot ASB Manne help hulle om aan te gaan met wat hulle doen
Eninge hulp en donasie is welkom
Julle sal n 18a dokument kry vir jou by dra vir SARS
KONTAK ASB VIR HELEN VIR BESPREEKINGS OF SPONSER
0825537700
DAAR GAAN LEKKER PRYSE WEES !!!