-
Gister middig besluit om gou vir die laat middig te ry en te gaan pop vir babers by Kees van der Walt. My vrou het nie my liefde en passie vir visvang nie so as sy se sy sal saamgaan bederf ek haar.
Daar aangekom so teen 16h00. Ek slaan vir haar n lekker stoel op en gooi n glasses rooiwyn vir haar. Ek gooi n karpstokkie vir haar in en gryp my popstok en begin soek vir die babers.
DIE VOLGENDE OOMBLIK TOE IS DAAR GAOS MAAR DANKBAAR MY STOK IS NIE WEG NIE
Trots op jou Liana. Hoop jy kom weer saam. Liefjou