-
ñ dippie wat nogal vir my nou en dan ñ graskarp oplewer.
Killerinstinct is ñ Stuttafords met lekker olie in.
Die kombinasies wat lekker saam hom werk:
Tracer of Deltaforce.
Jaco Greeff, Marthinus Venter and 22 others-
My ultimate!! Killer instinct is top klas
-
Mooi vis
-
Hi barend ek nou shimano 10000 katrolle gekoop watse Lyn en watse dukte Lyn Sal jy aaan beveel vir vaal rivier en vir cast maak die dukte van die Lyn rerig n verskil op casting
1-
@Pieeet ek hengel 5lb rivier sal ek se 10lb jy kan so bietjie harder trek
Cating maak beslis n verskil ek kom nie op my afstand met 10lb nie ek hat alles probeer die vis soek nie altyd n swaarde gewig nie
Ek gooi gewoonlik n p3 en so nou en dan n p4 as ek diep gaan dan plak ek pluister met n p5 wat gedip is
Maar barend sal jou kan reg help
1-
@JPJ baie dankie Johan waardeer sal dit try ek agter gekom as ek dinner Lyn opsit dan gooi ek hom gewoonlik af
-
-
-
Killer Instinct & Matrix maak deesdae skade oral.
1
-