-
Letsgo
0:32
Ruan Herbst, Rudi Oosthuizen and 10 others-
Gou iets hoor in general asb. Met meeste prepared particle mixes wat ek al in buckets of vacuum packs gekoop het (alle brands) ruik dit vir my skerp/suur. Sit jul preservatives in en maak dit saak as dit suur ruik? Ek love die gerief van buckets maar is bang dit sit die vis af? Daarom koop ek eerder droë partikels en kook dit. Sal die liquid boosters help met die suurgeit bv Amazing ens? Thanks
1-
Defnitief. Boosters gebruik ek altyd.
Baie lief vir Amazing wat n sterk corn reuk is.
-
-
Vars kook is altyd beter opsie vir particles, probeer die particles was met vars water paar keer en dan voeg jy boosters by en growwe sout wat dit sal preserve en vdan vries jy dit dadelik. Sout is baie goed vir winter voer en die boosters sal intrek in particles dit sal dan great wees as jy dit ontdooi as jy dit dam toe neem.
2
-