-
Von durust Resort het nou n lekker winter kompetisie met lekker pryse om te wen. Jy kan op jou eie tyd gaan vang, al wat jy wel moet doen is om op hulle oewer te vang en n foto van jou vangste en die gewig na hulle te stuur. Gaan kliek op die link vir meer inligting en kontak nommers.
l.facebook.com
Log into Facebook to start sharing and connecting with your friends, family, and people you know.