• Profile photo of Edward van wyk

      Edward van wykSubscriber posted an update

      2 weeks ago

      Goeie dag ek wil net eerlik dankie se vir n great komp by Biermans dit was BITTERlIK koud gewees in die ogend en later het die son uit gekom almal het ge bloei en ge sukkel on vis te vang laastens dankie vir Almal wat deel was organiseerders en almal wat daar was KOM ONS maak WEER so in die Somer

      Hendrik Van Staden, Kevin Moodley and 2 others
      0 Comments