• Ons was onlangs by die Donnies Winter Classics om vir ons vriende en mentors, Derrick Nel & Juan van der Merwe te gaan kuier. Wat ñ awesome opportunity was dit nie. Hulle het hul splinternuwe boilies en pop-ups getoets, The Drac, wat ñ spicy garlic base is.

      Weereens het ons baie geleer en vir die eerste keer gesien hoe ñ tipiese spesie kompetisie werk.

      Dit maak ons net meer opgewonde oor ons opkomende spesie trip – ñ hele week lank by die bekende Klub Heron, Rietspruit dam, in Kriel. Ons gaan Essential Angling se produkte gebruik, wat Lunker en Psycho baits insluit, en dan natuurlik SA SPECIMEN LEADS – wat ñ awesome opportunity… En dan kom daar natuurlik so paar groot gashengelaars saam 👊🏻

      Ons kan nie wag om die spesie hengel beter te leer ken nie.

      Gerhard Smuts, Darren Van Rooyen and 9 others
      0 Comments