• Profile photo of Ryno Scheepers

      Ryno ScheepersSubscriber posted an update

      a week ago

      Sondag 1 Junie besluit ek om bietjie n social in te sit by Kromklip oord net buite Lydenburg om aan die oefen te bly.

      Ek is baie bevooreg 3 vis te land en 1 te verloor terwyl ek hom wou land.

      Ek hengel met LL Signature Series Group se uitstekende produkte.

      Hoek aas :

      LL Signature Series
      Drek Oozing
      Garlic Airos
      Why Not ? Airos
      F2Fifty Oozing
      Level 5 Bullets (As Backing)

      LL Signature Series Dips
      Agmed
      Turbo Garlic
      DKW ( Honey )
      Grasgogga
      King Kong ( Banana )

      LL SIGNATURE SERIES VOER.

      Dankie aan Loutjie Louwies en die hele LL Signature Series span vir al die harde werk om seker te maak ons het die beste produkte langs die dam.

      Raymano Venter
      0 Comments