-
Ryno Scheepers
posted an update a week ago
Sondag 1 Junie besluit ek om bietjie n social in te sit by Kromklip oord net buite Lydenburg om aan die oefen te bly.
Ek is baie bevooreg 3 vis te land en 1 te verloor terwyl ek hom wou land.
Ek hengel met LL Signature Series Group se uitstekende produkte.
Hoek aas :
LL Signature Series
Drek Oozing
Garlic Airos
Why Not ?… Read more