-
Wat n lekker hengel dag by Vosrite Adventures. Baie klein bek geelvisse wat gepla het deur die dag maar darm ook n klomp karpe gevang. Beste wat gewerk het vir my was Bloemhof 21 met bietjie Caramel XF op die bal en dan F2Fifty floats. Moes in die stroom gooi om vis te kry. Sommige byte was binne n min of 2 nadat ingegooi is. #LLSignatureseries #Vosriteadventures
Ruan Webster, Joshua Van Heerden and 7 others -