-
-
Dit is ‘n baie mooi kleinbek-geelvis. Baie geluk
1- View 1 reply
-
-
-
Hallo almal. Wil bietjie gaan vis vang maar wil weet of dit n goeie ding is om vooraf voer plek te maak? Of is dit n slegte idee nadat die visse se metabolisme stadig is?
-
Prefeeding in die winter is baie belangrik.
Onthou jou grooter karpe moet bly eet om in kondiesie tebly vir spawn
1
-