-
ñ dippie wat nogal vir my nou en dan ñ graskarp oplewer.
Killerinstinct is ñ Stuttafords met lekker olie in.
Die kombinasies wat lekker saam hom werk:
Tracer of Deltaforce.
Jaco Greeff, Marthinus Venter and 22 othersView more comments-
My ultimate!! Killer instinct is top klas
-
Mooi vis
-
Hi barend ek nou shimano 10000 katrolle gekoop watse Lyn en watse dukte Lyn Sal jy aaan beveel vir vaal rivier en vir cast maak die dukte van die Lyn rerig n verskil op casting
1- View 2 replies
- View more comments
-
-
Winter hengel is sekkerlik die lekkerste hengel tyd.
Wie van julle is lief vir winter hengel??
-
Ek is een van hulle. Vang eerder een vettie as honderd kleintjies
1
-
-
Barend Breedt
posted an update a week ago
a week ago (edited)
-
-
Barend ek stem saam grootbek geelvis is net so na aan my hart
Ek het die voorreg gehad om n paar te vang by flamingo
Vir n helle paar jaar het ek nie 1 gevang nie
Pragtige visse
-
-
-
Barend Breedt
posted an update a week ago
View more comments-
15kg 🧐
1 -
Very nice 👌👌👌👌, I’m still on the hunt for a monster.
1 -
13kg
- View more comments
-
- Load More