-
Het gister n baie suksesvolle hengel sessie gehad by Toronto Pan,het gister n 5 ure sessie gedoen en het in totaal 17 visse gevang,my grootste visse vir die dag was 2,5kg,2,7kg en 2,95kg,die aas wat ek gedink het was Supercast se plain super feed met geen dip op nie nie,my hoekaas was n erdwurm met hulle sweet corn oezers wat soos n droom gewerk het🎣