-
Het gister n baie suksesvolle hengel sessie gehad by Toronto Pan,het gister n 5 ure sessie gedoen en het in totaal 17 visse gevang,my grootste visse vir die dag was 2,5kg,2,7kg en 2,95kg,die aas wat ek gedink het was Supercast se plain super feed met geen dip op nie nie,my hoekaas was n erdwurm met hulle sweet corn oezers wat soos n droom…
-
Was gister by Sandveld, Bloemhof,die visse het bietjie moeilik gebyt maar kom darrem 5 gevang kry,my grootste karp was 2.5kg en dan het ek ook n graskarp gevang wat ook my eerste vis was vir die dag en die muddy was my laaste een🩵