• Jocelyn KeyterSubscriber posted an update

      7 weeks ago (edited)

      Ons het ñ draai gaan maak om Legends Legacy Series produkte op te tel, net betyds vir al ons fishing adventures wat voorlê. Ons is vrek opgewonde.

      Natuurlik is hierdie van my gunstelling geure en ons kan nie wag om dit te gebruik nie.

      Iets wat vir my uitstaan, is natuurlik Jack Sparrow – caramel / duiwelsdrek kombinasie wat baie vis lewer. Die Braveheart is vir ons tans dié sterkste Bloekom op die mark, en ek weet virseker dit gaan baie vis lewer.

      Ons eerste trip lê voor by Leeuwkop correctional services dam – en ons wys dan vir julle meer oor hoe ons hierdie aas aanwend vir optimale hengel.

      Raymano Venter and CHRISTIAAN DE BEER
      0 Comments