-
Leeuwkop… R30 per persoon (kinders onder 13 gratis)
Jy gaan babers vang tot jy nie meer kan nie… Van groot 6kg karpe tot klein 60g karpe – enige iets is moontlik.
Veilig soos kan kom, jy is immers in die middel van die tronk – access controlled, badkamer geriewe, so hier en daar ñ lekker koelteboom. Pick & Pay is net om die draai & checkers kom deliver vir jou as jy enige iets nodig het.
Gaan maak gerus ñ draai vir lekker hengel.