-
Braveheart pitte met Maximus Carp & Excalibur op die bol. Shorty het ñ ongelooflike goeie trip gehad in Hattingspruit by Charl Mari resort ⛵
Ons groet vir eers die waters om terug te keer JHB toe – wat ñ ongelooflike ervaring was dit nie vir Shorty hierdie vakansie nie. Hy het verskriklik baie vis gevang en geleer. Máár hy staan vas – varswater hengel bly sy gunsteling.