-
Ifafi Aquatic club at Hartebeespoort dam did not disappoint.
Look at these beautiful pictures our friend Brendan from Papgooi of Niks took.
We had an amazing time and landed several big fish on fruity based tigers with a fake maize. It was an epic adventure that’ll forever be imprinted in our minds.
Overall the dam wasn’t in bad shape & the…
Morne J.v.Rensburg, Cw Wait and 8 others-
Well done 👏
-
-
We headed out to Leeuwkop correctional services dam – and had a blast with tempo angling.
Legends Legacy Series Killer instinct & Target stood out. Later on we decided to hit it up with some Ninja and the fish came in kicking!
This place is ridiculously cheap, only R30 per person over the age of 13… Free for 12 and under.
Facilities are average…
-
HengelReise & VSG angling het bietjie Boshart se produkte op die proef gestel. En ons moet eerlik wees, dis goeie kwaliteit teen goeie pryse.
Die beste van als, is die feit dat jy dit ten volle kan custom. Jou kleur materiaal, zips, handvatsels, inners ens. Ons het katrolsakke tot ons eie spesifikasies laat maak, stoksakke, weigh-slings,…
1:44
-
Aston lake – ons eerste indrukke so paar jaar terug, was als behalwe goed. Ons het solidly geblank. Tot Desember toe ons genooi was om daar te gaan hengel. Ek moet eerlik wees, ons was baie skepties, maar dit het gou verander. Die visse het goed uitgekom, en mooi visse! Ek was baie beïndruk met dié dam & die kwaliteit vis wat uitkom.
Die byt…
1:02
-
Well done Shorty
2
-
-
Vir Shorty en sy vriend, Juvan, was dit ñ groot voorreg om vir Christiaan & Raymano te ontmoet. Toe ons op pad terug huistoe is, het Shorty genoem dat hy graag meer met Legends legacy series se produkte wil hengel – veral omdat ons reeds ñ groot verskeidenheid van dié produkte besit.
Groot was Shorty se opgewondenheid toe ons besluit het om…
- Load More