-
Chantelle Boynton
posted an update
Ohana Fishermen Cabins bied die volgende:
⭕️Kompleet privaatheid
🎣 Cabins is 15m vanaf rivier
🐟🎣 Rustige atmosfeer met netjiese visvang geriewe
🔥 Braai fasiliteite en boma
🔵🏊🏼♀️ Lekker groot ‘plaasdam splashpool’
🛝 Speel area vir kinders
🏠 Selfsorg cabin akkommodasie
🍽 Tenvolle toegeruste kombuis
🚿Skoon, netjiese en uitgeruste mans en vrouens ablusie
🏡 Groot netjiese groen grasperk – idiaal vir piekniek hou en kinders om te speel!
🚴♀️ Fietsry en stap roetes
🚣♂️🚤 Kanoes en klein motor bote welkom
👨🦼👨🦽Rolstoel vriendelik
🐕🐶 Diere kinders welkom
Privaat Groep besprekings en idividuele besprekings welkom
📌 Geleë tussen Ogies en Kriel Mpumalanga
Kontak ons gerus:
📞 0616055815
#fishingaccommodation #wegbreek #carpaddict #bigcarpfishing #familyfishing #riverfishing #fishingaddict #midweekspecials #groupaccommodation #privateaccommodationChange Thumbnail -
Generating thumbnail…
-
Generating thumbnail…
-