by
  • Naand almal.

    Wil Net biekie raad vra oor winter hengel en die koue front wat oppad is .. ek en n paar pelle gaan volgende week biekie hengel op die vaal rivier viljoenskroon se kant toe maar die weer wys n koue front nou donderdag vrydag en saterdag. Ons ry sondag oggend vroeg water toe dan is is dit klaar weer heelwat warmer.. wil vra hoe byt…

    Read more

    Pieter jacobus Vandermerwe
    0 Comments