-
-
Ek het gister 2025/05/31 se visvang kompetisie Vaaldam Cast Master gevang by Biermanns. Die oewer was vol met net n paar stands wat oop was asgevolg van die mense wat nie op gedaag het vir die komp nie. Baie mistig gewees in die oggend en wat eers teen half tien die oggend begin lig het, toe het ons n wonderlikke sonskyn dag gehad. Die visse…
-
Kom geniet die Video saam met ons en leer by die Legende Barend Breedt.
40:57
- Load More