-
-
Pieter van Schalkwyk van; Von Du Rust Resort gee so bietjie terugvoering oor die oord en hulle kompetisie wat hulle nou hou. http://www.Lekkervisvang.co.za Dankie Pieter dat ek by jou oord kon visvang en jou vriendskap wat jy toon.
3:47
-
Ek het so bietjie gaan visvang by Von Du Rust Resort 2025/06/11 tot die 2025/06/12.
Wat n ongelooflike plek is dit nie, altyd skoon en netjies, en lewer altyd lekker groot vis op. Ek het n prag vis van 8kg gekry. Ek het vriende daar ontmoet, so bietjie raad gegee, en daar begin die mense sommer lekker vis vang. Hier is terug voer van gaste wat…
3:26
-
-
Een van die gaste wat by Von Du Rust Resort gekamp het, Riaan Bezuidenhout se terug voering. 2025/06/12
3:26
-
Altyd lekker om terugvoering te kry. Baie dankie vir die ondersteuning!
2
-
- Load More