• Dis dalk koud by die dam, maar Slammer Series is 𝘃𝘂𝘂𝗿𝘄𝗮𝗿𝗺!

      Ivan hengel met die twee nuwe dips 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 en 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 en dis duidelik dat dié twee produkte ‘n raakhou slaan!

      Ons vertel binnekort meer en hou ‘n ogie uit op ons Youtube kanaal waar hy binnekort gaan wys hoe om die produkte aan te wend.

      #slammerseries #badger #stillknoxx #fishing

      Stephanus Van Zyl, Carl Lombaard and 3 others
      0 Comments